Ek gebruik Gboard. Meeste van die tyd los ek dit op "AF•EN", want dit sal autocorrect na Afrikaans met die opsies as soortgelyke Engelse woorde. Soos bogenoem, meeste van die tyd sal konteks inlig dat die sin Engels is en dit sal self aanpas, maar soms kry ek snaakse oomblikke wanneer ek Engels tik en dit spoeg skielike Afrikaans nonsens, dan sal ek dit gou oorsit na suiwer Engels en later terugverander.
Porra is op sy eie want ek gebruik dit net wanneer ek lesse doen en dan is suiwer taal belangrik.
^Edit: ^soms
Nee eintlik waarvoor jy vra nie, maar goeie vertalings van ios / android stelsels na Afrikaans sal baie waardevol wees. Deesdae is my foon 'n verlenging van myself -- en dit hoef regtig nie in Engels te wees nie.
Ek weet nie hoe mens Apple moet "lobby" om 'n nuwe taal te ondersteun nie, maar Android behoort makliker te wees. Ek is seker die Android woordelys is maklik bekombaar.
'n Spesifieke voorbeeld: proton mail is op soek na vertalers. Kan ons hierdie een app na Afrikaans vertaal? Kan proton mail dan die verstek epos app vir Afrikaners word?
I strongly recommend Complete Afrikaans. It not only provides great explanations for grammar and word order but assumes that your understanding of English is instinctual, so it never overwhelms you with too much scaffolding at once.
Once you get further along you might try Memrise to help build your vocabulary.
Dankie! Ja, ek vervaardig hulle self - alles behalwe die media wat ek as Creative Commons aandui, en "Creative Commons 0" foto's meestal van pixabay.com, of so nou en dan ietsie "gratis" van iewers anders. Ek bou die modelle in Unity (Game Development Engine).
Op die blad is daar 'n "contact person" skakel; dis die persoon wat alles organiseer, sover ek weet. Jy kan hom kontak om te vra wat jy nog kan doen. (Hy praat nie Afrikaans nie, so maak seker jy kontak hom in Engels.)
Thats great!! I just think you might have a problem finding people willing to surrender their anonymity on reddit.
I think you might find better luck on Duolingo:
Can't help with conversing, but I could recommend flashcard apps like the Beginner Afrikaans to get you started at learning on your own some of the basic Afrikaans words and phrases from scratch on your own.
I know of a free flashcard resource called Beginner Afrikaans thats pretty effective in learning on your own the basic Afrikaans vocabulary from scratch. However, it doesn't really help much in terms of pronunciation unfortunately.
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.shex.beginnerafrikaans
Ek weet nie wat jou belangstellings is nie, maar Die Boereoorlog deur die Nederlander Martin Bossenbroek het in Nederland 'n paar pryse gewen. Dit vertel die oorlog vanuit drie perspektiewe: Winston Churchill wat as 'n joernalis daar was, 'n Boer (Deneys Reitz) en 'n Nederlander (Leyds, na wie die spookdorp Leydsdorp vernoem is). Dit was vir my baie interessant en is gebasseer op egte persone en historiese feite.
Sien: http://www.amazon.com/Boereoorlog-Afrikaans-Edition-Martin-Bossenbroek/dp/1431410551